I just want to thank you from the bottom of my heart for all your help in making my beautiful wedding dress! I couldn’t have hoped for a more stunning dress and a more beautiful person to make it! You have been truly amazing!!! I felt like a princess in my dress and it’s all thanks to you and your amazing staff. Will definitely see you when I’m back in SA. Thank you and All My Love. Lauren
Baie dankie dat jul my rok met soveel kreatiwiteit, moeite, liefde & deeglikheid gemaak het. Al die gaste was gaande oor die trourok. Baie seen op al jul toekomstige handewerk. Liefde, beste wens, Craig & Mureda
Baie dankie vir jou expertise, jy is regtig `n goeie designer, want my rok het presies gelyk soos ek wou hê dit moes lyk...... en dit lyk nes die prent wat ek gegee het. My suster sal jou ook eendag kies om haar rok te maak en ek sal definitief my dogters bring (as ek eendag het).